2017-04-16
Informasie


Hallo almal

 

Nuwe dokumente is opgelaai onder Dokumente & Brojures, daar is meer inligting rakend ons Leierskampe, Sportskampe en self Voortrekker kampe. Daar is ook meer inligting en pryse in verband met ons partytjie pakette en die huur van die venue.

 

Gaan kyk gerus en kontak ons as u enige navrae of versoeke het!

 

Groete

Antoinette en Jackie