Ons venue is ideaal vir groeps verblyf naby Pretoria, partytjies,
spanbou dae/naweke, leierskap ontwikkeling, sport kampe, familie naweke,
voortrekker kommando kampe en vele meer.
 
Ons terrein het huidiglik 140 beddens in verskeie gemeenskaplike kamers asook
21 enkel/dubbel kamers.
 
Vir meer inligting gaan kyk onder ons Aktiwiteite skakel, of skakel ons net direk per
telefoon of e-pos
 
Liefde, Vertroue en Hoop is die fondasie waarop 
Adventure Peaks gebou is. As twee passievolle onderwysers
wil ons graag poog om elke kind wat ons grond betree met
die regte begeleiding te lei sodat elkeen met 'n
onvergeetlike belewenis kan weg stap.
 
Love, Trust and Hope is the foundation on which 
Adventure Peaks is built. As two passionate teachers we
want to attempt to give every child the right guidance so
that each one can walk away with an unforgettable 
experience. 
 
Our venue is ideal for group accommodation close to Pretoria, parties, teambuilding days/weekends,
leadership development, sport camps, family weekends, pioneer commando camps and many more.
 
Our camp grounds currently have 140 beds in various common rooms and 21 single/dubble rooms.
 
For more information check under our Activities link, or contact us direct per telephone or e-mail.